Indiepte-onderhoude wat insigte, houdings, gedrag en die ware stories agter die syfers ontbloot.
Syfers vertel jou wat gebeur; mense vertel jou hoekom. Ek voer indiepte-onderhoude en fokusgroepe vir navorsers, handelsmerke en organisasies — in Afrikaans en Engels — en kry mense om eerlik te praat.