Klein groepe, persoonlik, vir verbinding, nuuskierigheid en nuwe perspektiewe.
Gespreksirkels is klein, persoonlike byeenkomste rondom ’n tafel — ’n handvol mense, ’n goeie vraag en genoeg tyd om regtig te praat. Elke sirkel het ’n tema, en ek fasiliteer sodat almal ’n stem kry.
Teken in op die lys om te hoor wanneer die volgende sirkel plaasvind.